Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 1, 2, 3 en 4 jariges geskryf is. Ontmoet 'n hondjie wat mal daaroor is om kiekeboe te speel, 'n paar skattige bere en vele meer oulike karakters. Met 7 prettige stories sal kinders graag hierdie stories oor en oor wil hoor.