Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-25%
English
English

Jose Palmer & Reinette LombardTippie's First 5-in-1 Book Series

English or Afrikaans
English or Afrikaans

R299

Retail: R400
About

English

Tippie is now available in books for babies and toddlers! This series is packed with colourful illustrations, hilarious characters, and silly stories that will make both toddlers and parents giggle with delight. In “Tippie’s first book of pets,” toddlers will join Tippie on his quest to find the perfect pet, while they also learn about shapes. Tippie gets to choose from a group of zany animals – from an oval pony that loves eating macaroni to a star-eyed guinea pig with a wig! 

Tippie and these funny animals will entertain your little one while teaching them about different types of pets. “Tippie’s first book of colours” is a rainbow explosion of emotions! Each page is bursting with bright colours and typical toddler emotions. Your toddler will learn to identify colours while enjoying a journey of emotions through a world of red, green, yellow, blue, and more. Get ready for some opposite shenanigans in “Tippie’s first book of opposites”! Join Tippie and Robin as they explore the world in a whole new way, with their dummies and bottles hidden away and their minds open to endless possibilities. 

With hilarious antics and plenty of laughter, this charming story is sure to delight both children and adults alike. It’s a great way to introduce your little one to the concept of opposites while keeping them entertained with silly antics. In “Tippie’s first book of numbers,” numbers come alive in a riotous romp through a world of sleep-over counting. Tippie and four of his little friends have a slumber party and will have your little one laughing and learning as they explore the world of numbers from 1-5. Last but not least, “Tippie’s first book of sounds” is a hilarious journey through a variety of everyday sounds. 

Your baby will learn about different types of sounds while giggling along with the silly characters. Join in the fun as Gramps wins the prize for the loudest sneeze, while Robin is giggling because Tippie is wearing his undies on his head. Can you guess the sound that Tippie makes when he drinks his juice too fast? Who knew that learning about sounds could be so much fun?

Afrikaans

Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. 

Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot ʼn marmot met ʼn pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troetel-diere. “Tippie se eerste boek oor kleure” is ʼn reënboogontploffing van emosies! Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters. Jou kleuter sal leer om kleure soos rooi, groen, geel, blou en meer, en sal ook emosisies beter kan verstaan en identifiseer. 

Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuter bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak word deur Tippie en Robin se pret en plesier. “Tippie se eerste boek oor syfers” is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken. Laastens is “Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid van snaakse geluide. 

Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel pret kan wees?

read more