Die stukke kan gebruik word om in die spasies in die boek in te pas of vir verbeeldingspel. Daar is legkaartstukke om te bou in die groot bord wat hand-oog-koördinasie en probleemoplossingsvaardighede aanmoedig.
Titels om van te kies:
BRANDWEERBEAMPTE
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle brandweerbeamptes is!
DOKTERSTAS
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel. Die tas sluit 'n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in
NUTSMAN GEREEDSKAPTAS
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel. Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in.
ONDERWYSER
Fantastiese kreatiewe speelpak vir ontluikende onderwysers met 'n bordboek en 15 stewige kartonstukke. Die stukke kan gebruik word om in die spasies in die boek in te pas of vir verbeeldingspel. Daar is legkaartstukke om te bou in die groot bord wat hand-oog-koördinasie en probleemoplossingsvaardighede aanmoedig.
PRINSESPARTYTJIE
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel, is ideaal vir jong nuuskurige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses te speel.
RUIMTEVAARDER
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle ruimtevaarders is!
SJEF SE KOMBUIS
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle sjefs is!
VLIEENIER
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle n Vlieenier is!