Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Subscribe
Today's Deals
/
Media
save
-27%
Vlak R
Vlak R

TippieLeer My Lees Vlak R, 1 of 2 XL Format (10 Boeke)

More Options
More Options

R799

Retail: R1,100
About

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Vlak R

  • Ek is Tippie
  • Tippie en 'n padda
  • Tippie , Buks en Frikkie
  • Tippie spring
  • Tippie soek sy beer
  • Tippie hou van pizza
  • Tippie wil gaan
  • Kyk Tippie!
  • Tippie lyk snaaks
  • Tippie help vir Frikkie

Vlak 1

  • Hallo, Tippie!
  • Tippie en die hen
  • Tippie se jas
  • Tippie en die kat
  • Tippie en die bok
  • Tippie en die kam
  • Tippie se bal
  • Tippie en die by
  • Tippie en die vis
  • Tippie en die bul

Vlak 2

  • Tippie en die boom
  • Tippie en die haas
  • Tippie en die duur mat
  • Tippie en die leer
  • Tippie en die uil
  • Tippie se neus jeuk
  • Tippie en die mier
  • Tippie se kous
  • Tippie soek 'n boek
  • Tippie en die braai
read more
This deal is the pick(nic) of the day!

While many of us are having to face reality (work) after enjoying a (hopefully) decent festive break, with way too much food and a handful of already-failed resolutions, summer is still in full swing. This means sunshine, sand and tanlines.

For others, it means packing loads of ready-made hummus and leftover braaivleis to go and hang out at the park and have a picnic. Because seriously, after all those festive brunches and lunches, the last thing you want is a crowd of guests in your dining room, dirtying up your best dishes again!

Speaking of dirt, there's no need to sit on it, when you can relax to the max on our main deal: a waterproof picnic rug from Yuppie Gift Baskets.