Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-41%
Product media

Jose Palmer & Reinette LombardTippie doen Wiskunde: Vlak 1 & 2

20 Books
20 Books

R649

Retail: R1,100
About

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek. Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.

Vlak 1: Gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek

1 begin om vaslegging te verseker.

Vlak 2: Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die breë uitkomstes in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde Vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassesering en sluit aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulumuitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

read more
Raise a Toast to getting Toasty

Winter in South Africa isn't nearly as bad as in the Northern Hemisphere -- as your relatives abroad never let you forget. And sure, temperature-wise, they're right! But staying warm inside? That's a whole different story.

Our homes weren't exactly built with Arctic conditions in mind - or even temperatures in the lower teens. Double-glazed windows and underfloor heating? Ha! Those are rare luxuries here. Instead, we rely on blankets, hot water bottles, and the hope that the sun will come out tomorrow.

That's why our deal on Beurer's Cosy Heated Blanket is a winter essential. Getting toasty has never been this easy!