Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-34%
Product media

Leer my LeesKrok en Dil Vlak 1 en 2 (20 Boeke)

20 Books
20 Books

R529

Retail: R800
About

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel … maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak … maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Die nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend.

Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Meet Crocodile and Pickle. Pickle likes to tell jokes … but he does not like pizza with pineapple. Crocodile likes cooking … but he does not like to be ridiculed. Pickle likes Crocodile and Crocodile likes Pickle. They are best friends … and they are sure to make you laugh.

Krok en Dil Lees Reeks Vlak 1 (10 Boeke)

Boeke in die reeks:

  • 1. Krok in die Bad
  • 2. My Pet is Weg
  • 3. Krok die Kok
  • 4. Ek is 'n Vis
  • 5. In die Lug
  • 6. Kyk vir My!
  • 7. Waar is die Maan?
  • 8. By die See
  • 9. Krok kan Toor
  • 10. Die Suur Sap

Krok en Dil Lees Reeks Vlak 2 (10 Boeke)

Boeke in die reeks:

  • 1. Wat doen jy met my boek?
  • 2. Ek wens Ek was n reus
  • 3. Hier is nie n’ tier nie!
  • 4. Kom ons gaan op reis!
  • 5. Ek hou van blou
  • 6. Krok kan nie fluit nie
  • 7. Help, ek waai weg!
  • 8. Kyk my rooi neus
  • 9. Sneeu! Sneeu! Sneeu!
  • 10. Daar is n Koei in my tuin
read more
Ooh, shiny!

Remember that scene in Aladdin where his pet monkey and compadre, Abu, touches one of the forbidden gems in the Cave of Wonders, and suddenly all of that gold and treasure starts melting and the whole place comes crumbling down?

Talk about dramatic! Amidst all of that theatrical music and a magic carpet flight, it was hard not to think 'dang, what a waste of all that precious treasure!' As we grew up, we came to realise that a cave full of mystical gems and piles of gold probably doesn't exist - and if it does, we're too tired to look for it.

Be that as it may, we also come to appreciate the treasure and beauty in other things, like a shiny new set of cutlery, in various colours and tints, mind you. Kind of like our deal from Jane Becker. Now you can dine happily ever after!