Hierdie verskeidenheid Afrikaanse storieboeke is met liefde saamgestel vir jong kinders om tydens storietyd te geniet.
In Die Kliptyd: Ek, Petoet
Petoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!
In Die Kliptyd: Klipspeletjies
Die kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan. Sal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?
In Die Kliptyd: Kliponderbroek
Petoet kry uskoud...hy kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak! Maar in die Kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie...of is daar?
Oulike Stories vir Peuters & Kleuters Deel 1
Beleef die avonture van stuitige en ondeunde katjies en geniet 'n ongewone piekniek en 'n eensame seuntjie se groot verrassing saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike storieS...
Oulike Stories vir Peuters & Kleuters Deel 2
Beleef die avonture van 'n lekkerbek-wolfie en stout kuikentjies. Ry saam met jou kliending op 'n bus met duisend pote en lag saam oor 'n groot verrassing na 'n uitstappie mark toe.
Woof. Five days down and three hundred and sixty to go of that 'New Year, New Me' gym program you got your friend Darryl to draw up for you.
Guaranteed to have you feeling fitter, stronger and... like you've been hit by a train. Yeah. That's the part the gyms always forget to tell you about when they advertise that they're waiving the joining fee and giving you a fancy duffel bag.
If you'd like to avoid some of the aches and pains that your resolutions for 2023 have bestowed upon you, then today's main deal should do the trick. The real gift that keeps on giving is a deep tissue massage.