Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-26%
Product media

Eerste LeesboekeGraad R en Graad Een Reeks (10 Boeke)

R369

Retail: R500
About

Kinders leer in verskillende tempos. Die kleurkaard gee 'n aanduiding van die vorderingsvlakmet die verwagte leersvlak links van die pyl aangedui. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Product Features

1. Vinnige Jakkals en Stadige Slak: Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip? Leesvlak BLOU.

2. So Stil Soos 'n Muis: Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie 'n plan! Kan Ollie leer om so stil soos 'n muis te wees? Leesvlak TURKOOIS.

3. n Goue Ster vir Kallie: Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir 'n ster. Maar gaan Kallie 'n goue ster wen? Leesvlak ORANJE.

4. Ek Wens Ek Was 'n Eenhoring: Stinkie is 'n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was 'n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word. Leesvlak GROEN.

5. Koel Eend en Baie Hoede: Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede - Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

6. Stout Hond en Nee, Nellie, NeeStout Hond - Stout Hond wil êrens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! - Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Leesvlak PIENK - Einde van Graad R.

7. Zoem en Spring! Spring!Zoem. Zoem! Zoem! Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Leesvlak Rooi - Einde van Graad R.

8. Myne, Myne, Myne! se die Ystervark: Eendag kom n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie.

9. Jim en die Groot Vis: Jim wil n vis in sy net vang, maar al wat hy kry, is skoene en kouse. Gaan hy ooit n froot vis vang?

10. Kallie en die Nuwe Gier: 'n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy maats wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry!

read more
Another day another dollar

When you stop and think about it, there's really very little in the average day that makes it stand out as memorable.

Here's an example: what was the highlight of your day three days ago? Unless the timing works out perfectly and you just got hitched, chances are it's not that easy to remember.

But that's the way it has to be. By definition if everything was epic, nothing would be epic.

Except for us. We're special. Because we bet you remember everything you've ever bought from us and if you don't, please feel free to refresh your memory with today's latest deals.