Kinders leer in verskillende tempos. Die kleurkaard gee 'n aanduiding van die vorderingsvlakmet die verwagte leersvlak links van die pyl aangedui. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
1. Vinnige Jakkals en Stadige Slak: Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip? Leesvlak BLOU.
2. So Stil Soos 'n Muis: Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie 'n plan! Kan Ollie leer om so stil soos 'n muis te wees? Leesvlak TURKOOIS.
3. n Goue Ster vir Kallie: Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir 'n ster. Maar gaan Kallie 'n goue ster wen? Leesvlak ORANJE.
4. Ek Wens Ek Was 'n Eenhoring: Stinkie is 'n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was 'n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word. Leesvlak GROEN.
5. Koel Eend en Baie Hoede: Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede - Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
6. Hond in 'n Rok en Hardloop Tom hardloop: Hond in ’n Rok - Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! - Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?
7. Die Hond en die Jakkals: Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel?
8. Myne, Myne, Myne! se die Ystervark: Eendag kom n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie.
9. Jim en die Groot Vis: Jim wil n vis in sy net vang, maar al wat hy kry, is skoene en kouse. Gaan hy ooit n froot vis vang?
10. Kallie en die Nuwe Gier: 'n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy maats wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry!
Which way are we leaning: Rooibos or regular? Milk: yes or no? The standard sugar inquiry, a two-part question if the first answer is yes.
And if you have your black belt in tea-making, one final question concerning the tea bag: in or out?
How are you supposed to remember that all if you're making tea for, oh say, 3 people?
It doesn't concern today's deals at all, but we had to think about something while we waited for the kettle to boil.