In Geure kyk Lientjie Wessels, voormalige Kokkedoor-deelnemer, na dertien geure en geurkombinasies wat haar na aan die hart lê - van daardie eerste onthou-geure soos kaneel en vars suurlemoene, die invloed van ander lande se cuisine met olywe, sesamsaad en tahini tot waar jy letterlik stilstaan om die blomme te ruik. 'n Nostalgiese én vernuwende kookboek