Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Subscribe
Today's Deals
/
Media
save
-21%
This deal is sold out!
Product media

StorietydEerste Leesboeke Graad R & 1 (8 Boeke)

8 Books
8 Books

R379

Retail: R480
About

Hierdie eerste lesers is ideaal vir kinders wat selfversekerd raak in hul lees, of bloot vir ouers of versorgers om tydens storietyd te lees. Deurgaans pragtig geïllustreer met boeiende teks.

Die Trekker-Faktor

Sakkie Sheepdog is mal oor sy rooi trekker en wil hê dit moet in die talentprogram wees. Maar trekkers kan nie in talentprogramme wees nie, of kan hulle?

Jy Kan, Basjan

Basjan worries that he can’t do things. But others say he can!

Mnr. Snor

Mr. Snor has a fantabulous moustache. Lang kinders moet daaronder duik. Voëls hou daarvan om daarin nes te maak. Maar eendag gaan hy op 'n piekniek - en kry 'n snorramp!

Skooluitstappie vir Superhelde

Mev Wonder neem haar klas superhelde op 'n skooluitstappie na 'n museum. Maar sal hulle hul kragte verborge kan hou?

Hondeskouramp

Jenny wil haar hond Jasper vir die hondeskou inskryf. Sy rig hom af en gee home 'n bad, maar alles verloop nie volgens plan nie! Sal Jasper iets wen?

Wenskat!

Mira wil net dieretuindiere as troeteldiere aanhou en elke dag roomys eet, maar almal se altyd 'nee!' Wanneer 'n rowwe, wilde rondloperkat in die dorp opdaag, word Mira se wens waar... Maar sal sy geluggik wees?

Buks Die Skaaphond

Buks wil graag sy mammabeindrk deur 'n goeie skaaphond te wees, maar dis gad nie so maklik now! Die diere hardloop in alle rigtings van hom af weg. Miskien is daar iets anders wat hy goed kan doen?

Slakke in die Ruimte

Sara droom van die buitenste ruim en om marsmannetjies te ontmoet. Self al spot almal haar daaroor, gaan Sara nie ophou droom nie. Sy weet dat daar eendag slakke tussen die sterre sal wees!

read more