Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-58%
Product media

StorietydEerste Leesboeke Graad 1 & 2 (7 Boeke)

7 Books
7 Books

R339

Retail: R800
About

Hierdie eerste lesers is ideaal vir kinders wat selfversekerd raak in hul lees, of bloot vir ouers of versorgers om tydens storietyd te lees. Deurgaans pragtig geïllustreer met boeiende teks.

Product Features

Die Trekker-Faktor

Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talentkompitisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompitisies deelneem nie, of kan hulle ?

Mnr. Snor

Mnr. Snor het 'n ogelooflike wegslesnor. Lang kinders moet onder deur buk.Voels maak graan nesdaarin. Op 'n mooi daag gaan hou hy pieknidek-en kry 'n groon probleem met sy snor.

Skooluitstappie vir Superhelde

Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op n skooluitstappie na die museum toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou?

Die Towerhelm 'n Wiking-avontuur

Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld. Maar toe grawe hu in die tuin en ontdek 'n ou helm. Dit is 'n towerhelm. Hy sit dit op en word teruggevoer na die tyd toe die Winkings die see regeer het. Sal Hannes weer sy pad huis toe vind?

Boodskap In 'n Bottel

Jak en Henk stuur boodskappe in bottels vir mekaar, heen en weer oor die see. Eendag hpu Henk se bottels op om te kom, so Jal gaan kuier vir hom en ontdek dat Henk 'n geheim het!

Astro - Akademie

Abri klim per ongeluk op die verkeerde minibus, en beland by Astro-Akademie, 'n skool vir ruimtewesens! Sal hy dit regkry oom nie raakgesien te word nie?

Die Spioen-Kraaie

Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik 'n saak om aan te werk.

read more