Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-36%
Droom Stories
Droom Stories

SlaaptydChildren's Afrikaans Droom Stories vir Slaaptyd Book

R129

Retail: R200
About

Droom Stories vir Slaaptyd

Jong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Diemeer as 50 stories – uit die Ou- en Nuwe Testamente – skep ’n oorsig van die hele storielyn van die Bybel. Stories is gekies en word oorvertel met die fokus op God se liefde, sorg, beskerming, betroubaarheid en mag.

Elke storie bevat ’n opsommende titel, ’n seëngedagte (’n kort opsommende gedagte), droomwoorde (’n kort Bybelvers), en ’n slaaptydgebedjie (’n gebedjie wat die storie se tema het). Die boek bevat ook ’n kort brief aan ouers wat beproefde idees insluit oor hoe om ’n goeie slaaptydroetine te vestig vir jong kinders, asook wenke oor hoe om hardop aan kinders voor te lees.

Product Features
  • Pragtige, kleurvolle illustrasies deur kunstenaar Diane Le Feyer
  • Kort insiggewende Bybelstories wat ooreenstem met dit wat in die Bybel staan
  • Maklike,eenvoudige taalgebruik wat jong kinders maklik sal verstaan
read more