Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-18%
Product media

Jeff KinneyDagboek van 'n Wimpy Kid (3 Books)

3 Books
3 Books

R429

Retail: R520
About
The ever-popular Diary of a Wmpy Kid series by international bestselling author, Jeff Kinney, is also available in Afrikaans! Get the first three books here. 
Great for reluctant readers or to help improve Afrikaans reading and comprehension
Product Features

Dagboek van 'n Wimpy Kid

Eers wil ek iets net baie duidelik maak: Hierdie is 'n Joernaal en nie 'n dagboek nie. Ek weet wat dit op die omslag se, maar toe Ma hierdie ding gaan koop het, het ek spesifiek gevra om een te kry waarop daar nie "dagboek" staan nie. Die enigste rede hoekom ek enigsins ja gese het vir die ding, is sodat ek dit eendag kan gebruik as ek ryk en beroemd is. Maar nou is ek eers vasgekeer tussen 'n klomp morone. Vandag is die eerste dag van skool. Toe dink ek ek kan maar netsowel in hierdie boek skryf om die tyd vinniger te laat verbygaan.

Rodrick Regeer
 
Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit... veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het ´n manier om uit te lek... veral as´n dagboek ter sprake is. 

Die Laaste Strooi
 
Kom ons wees eerlik Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander “manlike” aktiwiteite.
Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na ’n militêre akademie te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk word.
read more
At the risk of sounding like a stuck record...

We have deals at up to 90% off tomorrow. NINETY. That's almost all the percents!

If it sounds like we're excited, it's because we are. And you should be too.

Oh! Right! Today's deals are up to 80% off.

Don't miss 'em - and don't miss tomorrow either!