Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
AnotherDayOnly
Today's Deals
/
Media
save
-38%
Product media

Lee ManciniChildren's Award-Winning Afrikaans Ocean Adventures Books Set

R99

Retail: R160
About

Avonture van die seekinders is ’n bekroonde reeks wat ten doel het om jong kinders met die evangelie van Jesus te bereik en hulle te help om ’n stewige geloofsfondament te bou.

Om te dien soons Jesus.

Elke boek fokus op ’n karakter wat sukkel met kwessies soos skaamheid, grootpraat, bangwees en meer. Ouers, oumas en oupas, en veral kinders sal hierdie pragtig geïllustreerde boeke geniet.

In Om te dien soos Jesus is dit Charlie se eerste skooldag en hy is baie skaam. Hy kruip agter die wasbak weg en weier om uit te kom. Maar wanneer juffrou Stella Seester hom vra om haar in die klaskamer te help, kry Charlie nuwe selfvertroue en ontdek hy dat God spesiale talente aan hom gegee het. Deur sy juffrou en sy maats te help, leer Charlie wat dit beteken om ander te dien soos Jesus gedoen het.

Product Features
  • Bekroonde Christelike kinderreeks
  • Pragtige volkleur illustrasies wat kinders se aandag sal hou
  • Seediertjies is ’n vars, nuwe manier om die evangelieboodskap by kinders tuis te bring
About

Ek is nie bang nie.

Susie en haar maatjie Rachel is op pad na die onderwaterpretpark, maar Susie is bang vir die tuimeltrein en gebruik elke verskoning waaraan sy kan dink om nie daarop te ry nie.

Nadat sy egter vir Jesus vra om haar dapper te maak, verander haar vrees in geloof en gaan sy op die een pretparkrit na die ander. Sy leer dat om in moeilike tye te bid en te glo dinge sal goed uitwerk, al is wat sy nodig het om haar vrese te oorwin.

Product Features
  • Bekroonde Christelike kinderreeks - meer as 25 toekennings
  • Pragtige volkleur illustrasies wat kinders se aandag sal hou
  • Seediertjies is ’n vars, nuwe manier om die evangelieboodskap by kinders tuis te bring
About the Author 

Lee Ann Mancini het ’n BA-graad in godsdiensstudies van die Regent-universiteit, ’n Meestersgraad in Bybel-en-teologiese-studies aan die Knox-kweekskool en ’n Meestersgraad in Christen-studies van die Trinity Evangelical Devinity School. Sy is tans ’n hulpprofessor by die South Florida Bible School and Seminary. Een van haar passies is om vrouegroepe toe te spreek oor die verlossende krag van die evangelie soos verteenwoordig deur die verskillende soorte bruide in die Kerk. In haar vrye tyd verslind sy boeke, draf sy en leer sy ander oor God se Woord. Lee Ann is getroud en het twee kinders.

read more
Writer's block

Ours is about 3 feet by 3 feet, and on our left is the account's block. The marketing block is down the hall.

We're joking. Obviously.

Ours is at least 5 by 5, and on Wednesdays we're allowed to write in coffee shops to maintain the illusion that we're "successful" and "writerly".

Coming up with a write up for the simple sake of a write up does, however, become difficult when we're staring complete lack of creativity right in the face. But apparently asking management to cancel all the deals for the day isn't a viable fix.

As they so delicately put it, it'd be like a comedian having the option to suddenly cancel a show if they're not feeling up to it. Not on our watch, they said. You'll do a write up whether you like it or not, they said. And be funny, they said.

So here we are, doing a write up and being funny.