Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-25%
Product media

Eerste LeesboekeAfrikaanse Kinder Lees Vlak Reeks (5 Boeke)

5 Boeke
5 Boeke

R299

Retail: R400
About

Kinders leer in verskillende tempos. Die kleurkaard gee 'n aanduiding van die vorderingsvlakmet die verwagte leersvlak links van die pyl aangedui.

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Rowerhaas

Jak is 'n haas, maar snags is hy 'n rowerhaas! Jak wil wortels hê, maar is sy oë groter as sy maag?

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Bohaai op die Bus

Daar is geen bohaai op Silas se bus nie, maar die passasiers begin moeilikheid maak! Is dit te veel bohaai vir Silas se bus?

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Vera die Veearts & Tophond

Vera die Veearts - Vera is 'n veearts. Daar is baie diere om te help!

Tophond - Daar is baie diere in die park. Maar wie sal die tophond wees? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Fiela en Faan & Knibbel

Fiela en Faan - Fiela en Faan wil iets eet. Maar Faan eet te veel!

Knibbel! - Daar is koekies op die rak. Hoe kan Fiela en Faan daarby uitkom? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Zoem en Spring! Spring!

Zoem. Zoem! Zoem! Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring.

Hy spring oral! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. 

read more
Dreams are weird

They're like your brain's way of saying: you know what the world really needs? Nonsensical story lines that nobody questions and flying cars.

And even though we know they're absolutely bonkers and possess zero relevance whatsoever, we waste no time telling people all about them.

Nobody wants to hear it. You end up sounding like a toddler trying to explain an episode of Game of Thrones.

The only dream worth talking about is Martin Luther's. Fact.

Anyhoo, we had a dream we sold out by noon today and spent the rest of our time hanging out the Red Hot Chili Peppers at Home Affairs. Crazy, huh?