Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-43%
Product media

Sue NicholsonAfrikaans Sprokies met Lesse (4 Boeke)

4 Boeke
4 Boeke

R249

Retail: R440
About

Met hierdie oorpronklike stories kan kinders van omgee, eerlikheid, spanwerk, en verantwoordelikheid leer.

Die boeke bevat ook besprekingspunte en 'n aktiwiteit om saam met kinders te doen.

Aspoestertjie se Balletskoene

Aspoestertjie wil baie graag by die dorp se nuwe dansskool gaan lesse neem, maar sy het nie balletskoene nie. Sal haar droom ooit waar word? Met hierdie oorpronklike storie oor Aspoestertjie kan kinders van omgee leer.

Sneeuwitjie, die Sokkerster

Sneeuwitjie is een van die beste spelers in die dorp se sokkerspan. Maar daar is een probleem: Sy wil al die doele self aanteken. Hoe kan sy 'n beter spanspeler word? Met hierdie oorpronklike storie oor Sneeuwitjie kan kinders van spanwerk leer.

Word Wakker, Doringrosie!

Doringrosie het 'n nuwe ponie genaamd Prins, maar dis harde werk om 'n troeteldier te he, en Doringrosie is partykeer 'n bietjie lui. Op 'n nag hardloop Prins weg en Doringrosie weet nie of hy gaan terugkom nie. Met hierdie oorpronklike storie oor Doringrosie kan kinders van verantwoordelikheid leer.

Jan Breek die Boontjierank

Jan hou baie van boomklim, maar hy mag nie in die nuwe boontjierank in hulle tuin opklim nie. Sal hy die versoeking kan weerstaan wanneer die boontjieranke hoog in die lug op groei? Met hierdie oorspronklike sprokie oor Jan kan kinders van eerlikheid leer.

read more