'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek Leed Self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige stories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
Skilpad leer Vlieg
Skilpad wil graag vlieg.Hy begin oefen.Maar vlieg is nie maklik nie.
Plaasmuis en stadsmuis
Plaasmuis woon in 'n skuur.Hy hou van stilte.Maar op 'n dag gaan kuier hy by y nef in die stad.
Haas en Skilpad hardloop resies
Op 'n dag spog Haas:" Ek kan die vinnigste hardloop!" "O nee , jy kan nie," se Skilpad. Hulle Besluit om resies te hardloop.Wie gan wen?
Wolf dra skaapklere
Wolf is altyd in die so. Hy vang Boer se skape.. Maar op 'n dag kry Wolf 'n slim plan.
Olifant en seekoei trek trou
Haas se vir Oliphant: 'Kom ons trek tou." Oliphant wil vir Haas wys wie is baas! Maar Haas het 'n slim plan.
Jakkals en Kraai en die stuk kaas
Jakkals si baie honger. Dan sien hy vir kraai in 'n boom. In haar bek is 'n groot stuk kaas. J
Jakkals en Wolf vang vis
Jakkals is kwaad vir Wolf.Hy wil Wolf 'n ls ler. Hy dink aan 'n slim plan. Hy gaan Wolf wys waar om vis te vang.
Jakkals en Wolf: Wil Boer
Jakkals en Wolf is honger. Hulle kry ‘n slim plan. Hulle gaan boer!
Jakkals en Wolf wil trou
Tier se dogster is mooi. Jakkals wil met haar trou. Jakkal maak 'n slim plan.
Jakkals en Wolf in Boer se Kraal
Jakkals en Wolf is honger: Hulle kry 'n stoute plan. Hulle gaan Boer se skape steel!
Jakkals en Wolf bou huis
Wolf wil 'n huis bou. Jakkals gaan hom help. Maar Jakkals het 'n skelm plan.
Jakkals en Wolf en die klip
Wolf is vies vir Jakkals. Hy gaan Jakkals 'n les leer. Maar Jakkals is slim Hy het 'n skelm plan.
Rooi Hen Bak Brood
Rooi Hen is fluks. Sy wil brood bak.Wie gaan haar help?
Die Drie Rammetjies Rof
Die drie Rammtjies Rof soek kos. By drie rivier is gras en Blomme. Maar eers moet hulle or die nare trol se brug stap
Padda Word Kwaad
Padda is kwaad! "Niemand is grater as ek nie!" skree sy. arom blaas sy haar op, so groot as wat sy kan.
Muis Red Leeu se Lewe
Muis soek kos. Sy skarrel oor koning Leeu se neus! Leeu is kwaad, maar hy laat haar gaan."Dankie, Koning Leeu!" se muis."Eendag help ek weer vir u"
Die Gans Wat Goue Eiers Kon Lê
Die en sy vrou kry 'n gans. Die gans kan goue iers le! Sommer gou word hulle ryk. Maar dan doen Boer 'n baie dm ding.
Sprinkaan Leer Werk
Di miere werk hard. Hulle aak kos vir die winter bymekaar. SSprinkaan lag vir hulle.Hy le eerder in di koelte." Jy gaan spyt wees,'se 'n mier. " Die winter kom!.
Which means it's very obviously Halloween, but we realise that some people don't recognise/acknowledge/appreciate that. And the last thing we want to do is exclude anybody.
So by the same token, for those that don't make use of the Gregorian calendar, today is a period of twenty-four hours as dictated by the rising and setting of the sun.
Here are our predictions for the most popular Halloween couple costumes this year:
Prince Harry and Meghan Markle. That one's a no-brainer. And, although it'd need to be a very specific couple, there'd be no beating a Donald Trump and Kim Jong-un couple collaboration.
Anyhoo, here are upwards of 100 deals that are in no way related to Halloween whatsoever, unless the idea of massive discounts terrifies you.