Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Subscribe
Today's Deals
/
Media
save
-27%
Product media

Julia DonaldsonAfrikaans Book Pack (4 Hardcover Books)

4 Books
4 Books

R499

Retail: R680
About

This exclusive bundle contains the Afrikaans translations of four of Julia Donaldson's great children's books: Tabby McTat, Room on the Broom, The Ugly Five, and Tyrannosaurus Drip.

Amok op 'n Besemstok

Die heks en haar kat vlieg gelukkig deur die lug op haar besemstok. Maar dan kom raap die wind die heks se hoed, toe haar strik en toe haar towerstaf op. In die soektog na hierdie toor-noodsaaklikhede ontmoet die heks en haar kat talle hulpvaardige diere wat saam op haar besemstok wil ry. Maar is daar plek vir soveel diere op haar stok? En sal die nuwe vriende haar kan red wanneer gevaar dreig? 'n Verhaal oor die vreugde van vriendskap en om met ander te deel.

Kris de Kat

'n Pragtige prenteboek oor vriendskap, lojaliteit en klein katjies! "Kris de Kat was 'n straatsangers-kat, 'n straatsangerskat was hy. En by die Leeu in Lelielaan was Klaas en Kris te kry, waar mense luister in 'n kring na Kris wat miaau en Klaas wat sing."

Die Lelike Vyf

"Ons vyf is misbaksels, ons voel ons kan ween; so vaal en misvormd, o, waar moet ons heen?" Ontmoet die vaal blouwildebees, die giggelende hiena, die bles aasvoel, die vlakvark met sy vratte en die vuil maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld ... maar is hulle werklik so lelik?

Tirannosourus Sot

In die oertyd in 'n oerwoud waar dit wemel van die gras, was daar platbek-dinosourusse wat swem in die moeras. Hul roep: "Hoera vir water en vir riete en vir gras. Hoera vir waterblommetjies, want dis lekker om te plas!" Wie het al ooit gehoor van 'n vegetariese tirannosourus? Hierdie klein dinosourus land in die verkeerde nes... Hy mag dalk klein wees, nie mooi weet waar hy hoort nie en net plante eet, maar Tirannosourus Sot is slim!

read more