Today's dealsEveryday EssentialsClearanceGift VouchersSubscribe
Today's Deals
/
Media
save
-70%
Product media

KinderverhaleAfrikaans Aktiwiteitsboeke (3 Boeke)

3 Boeke
3 Boeke

R99

Retail: R330
About

Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

Klein Grillie Spinnekop - My plaasvakansie-aktiwiteitsboek

Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wereld en besoek elke dag ’n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om saam te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief saam met Klein Grillie Spinnekop!

My Eerste Boek oor Speelgoed

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige My Eerste Boek oor... reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

read more
Raise a Toast to getting Toasty

Winter in South Africa isn't nearly as bad as in the Northern Hemisphere -- as your relatives abroad never let you forget. And sure, temperature-wise, they're right! But staying warm inside? That's a whole different story.

Our homes weren't exactly built with Arctic conditions in mind - or even temperatures in the lower teens. Double-glazed windows and underfloor heating? Ha! Those are rare luxuries here. Instead, we rely on blankets, hot water bottles, and the hope that the sun will come out tomorrow.

That's why our deal on Beurer's Cosy Heated Blanket is a winter essential. Getting toasty has never been this easy!