Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Subscribe
Today's Deals
/
Media
save
-26%
Product media

Eerste LeesboekeGraad R en Graad Een Reeks (10 Boeke)

R369

Retail: R500
About

Kinders leer in verskillende tempos. Die kleurkaard gee 'n aanduiding van die vorderingsvlakmet die verwagte leersvlak links van die pyl aangedui. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Product Features

1. Vinnige Jakkals en Stadige Slak: Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip? Leesvlak BLOU.

2. So Stil Soos 'n Muis: Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie 'n plan! Kan Ollie leer om so stil soos 'n muis te wees? Leesvlak TURKOOIS.

3. n Goue Ster vir Kallie: Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir 'n ster. Maar gaan Kallie 'n goue ster wen? Leesvlak ORANJE.

4. Ek Wens Ek Was 'n Eenhoring: Stinkie is 'n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was 'n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word. Leesvlak GROEN.

5. Koel Eend en Baie Hoede: Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede - Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

6. Hond in 'n Rok en Hardloop Tom hardloop: Hond in ’n Rok - Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! - Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?

7. Die Hond en die Jakkals: Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel?

8. Myne, Myne, Myne! se die Ystervark: Eendag kom n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie.

9. Jim en die Groot Vis: Jim wil n vis in sy net vang, maar al wat hy kry, is skoene en kouse. Gaan hy ooit n froot vis vang?

10. Kallie en die Nuwe Gier: 'n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy maats wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry!

read more
24 hours isn't exactly a lot of time

Unless you're Jack Bauer, of course. Which you aren't. He's fictional - and unless artificial intelligence has come a long way in a short space of time, you're very much real.

If you consider yourself a professional procrastinator, 24 hours is barely enough time to read your emails, let alone respond. Especially if you sleep the recommended ten hours a night.

But it's all we give you to capitalise on our great deals.

And you've just wasted five minutes reading this and wondering how to make the simple act of email reading last a full work day.