Kinders leer in verskillende tempos. Die kleurkaard gee 'n aanduiding van die vorderingsvlakmet die verwagte leersvlak links van die pyl aangedui. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
1. Rowerhaas: Jak is 'n haas, maar snags is hy 'n rowerhaas! Jak wil wortels hê, maar is sy oë groter as sy maag? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
2. Bohaai op die Bus: "Daar is geen bohaai op Silas se bus nie, maar die passasiers begin moeilikheid maak! Is dit te veel bohaai vir Silas se bus? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard."
3. Vera die Veearts & Tophond: Vera die Veearts - Vera is 'n veearts. Daar is baie diere om te help! Tophond - Daar is baie diere in die park. Maar wie sal die tophond wees? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
4. Fiela en Faan & Knibbel: Fiela en Faan - Fiela en Faan wil iets eet. Maar Faan eet te veel! Knibbel! - Daar is koekies op die rak. Hoe kan Fiela en Faan daarby uitkom? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
5. Ek Wens Ek Was 'n Eenhoring: Stinkie is 'n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was 'n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word. Leesvlak GROEN.
6. Myne, Myne, Myne! se die Ystervark: Eendag kom n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie.
7. Jim en die Groot Vis: Jim wil n vis in sy net vang, maar al wat hy kry, is skoene en kouse. Gaan hy ooit n froot vis vang?
8. Kallie en die Nuwe Gier: 'n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy maats wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry!
9. Stout Hond en Nee, Nellie, Nee: Stout Hond - Stout Hond wil êrens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! - Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Leesvlak PIENK - Einde van Graad R.
10. Zoem en Spring! Spring!: Zoem. Zoem! Zoem! Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Leesvlak Rooi - Einde van Graad R.
Good: upcoming payday is almost here! Bad: past payday is now nothing more than a tiny blip on the horizon in the rear-view mirror of life, and any contribution it may have had to your bank account is now (probably) well and truly used up.
We're very aware of this.
Which is why not one of our deals today will set you back more than R399.