This fantastic 8-book bundle consists of two 4-book packs: ‘Almal Voel’, en ‘Wilde Diere - Feite en Geite’. Each book is full of colourful illustrations, coupled with easy to understand text. ‘Almal Voel’ is a series which tackles children's emotions and explains why we feel angry, sad, scared and happy.
Each of the 4 books in the ‘Wilde Diere’ series is packed with interesting facts and full-colour, engaging illustrations.
Almal voel...Hartseer deur Moira Butterfield
Het jy al ooit jou gunsteling-speelding verloor? Was jy hartseer toe jou troeteldier iets oorgekom het? Hoe het jy gevoel? Was jou oë vol trane? Lees van Zinzi en Omar, en wat hulle gedoen het toe hulle hartseer was. Die reeks Almal voe...help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.
Almal voel... Bang deur Moira Butterfield
Was jy bang op jou eerste dag by die skool? Was jy al senuweeagtig om voor die klas te praat? Hoe het jy gevoel? Het jou hart baie vinnig geklop? Lees van Omar en Zinzi, en wat hulle gedoen het toe hulle bang was. Die reeks Almal voel... help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.
Almal Voel... Gelukkig deur Moira Butterfield
Was jy al ooit baie opgewonde om op vakansie te gaan? Het jy iemand anders al ooit gelukkig gemaak? Hoe het jy gevoel? Het jy baie breed geglimlag? Lees van Henk en Merle, en wat hulle gedoen het toe hulle gelukkig was. Die reeks Almal voel... help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.
Almal Voel... Kwaad deur Moira Butterfield
Het iemand al ooit iets gevat wat aan jou behoort? Was jy al ooit so kwaad dat jy op iemand geskree het? Hoe het jy gevoel? Het jy jou vuiste gebal? Lees van Mabel en Henk, en wat hulle gedoen het toe hulle kwaad was. Die reeks Almal voel... help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.
Wilde Diere - Feite en Geite: Kan 'n Krokodil Basketbal Speel? deur Camilla de la Boyere
Se nou ’n krokodil kom kuier . . . Kom speel saam met Krokodil sneeubal en seerowergholf, en gaan slaap saam met hom by ’n maat. Jy sal verbaas wees oor hoe rats, taai en vraatsig hy regtig is! In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.
Wilde Diere - Feite en Geite: Kan 'n Olifant Sonbrand? deur Camilla de la Boyere
Sê nou ’n olifant kom kuier . . . Gaan saam met Olifant strand toe, en kyk wat gebeur met haar in die ballet- en kunsklas. Jy sal verbaas wees oor hoe slim, swaar en raserig sy regtig is! In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.
Wilde Diere - Feite en Geite: Kan 'n Apie Waterski? deur Camilla de la Boyere
Se nou ’n apie kom kuier . . . Help Apie met werkies in die huis, en gaan saam met haar haarsalon en kermis toe. Jy sal verbaas wees oor hoe slim, sterk en sportief sy regtig is! In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.
Wilde Diere - Feite en Geite: Kan 'n Tier Touloop? deur Camilla de la Boyere
Se nou ’n tier kom kuier . . . Doen saam met Tier karate, word ook ’n rock-ster en baljaar saam op ’n springkasteel. Jy sal verbaas wees oor hoe gestreep, gulsig en grootbek hy regtig is. In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.
When you stop and think about it, there's really very little in the average day that makes it stand out as memorable.
Here's an example: what was the highlight of your day three days ago? Unless the timing works out perfectly and you just got hitched, chances are it's not that easy to remember.
But that's the way it has to be. By definition if everything was epic, nothing would be epic.
Except for us. We're special. Because we bet you remember everything you've ever bought from us and if you don't, please feel free to refresh your memory with today's latest deals.