Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Subscribe
Today's Deals
/
Media
save
-29%
Product media

Tippie20 Boeke Vlak 3 en 4 Leer My Lees met Tippie

R499

Retail: R700
About

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le.

VLAK 3: Elke boek in die reeks bevat:

• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners

•  helder, kindervriendelik illustrasies;

• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

VLAK 4: Elke boek in die reeks bevat:
• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
• helder, kindervriendelike illustrasies;
• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebaseer op die leesstuk.

Product Features
  • 20 Boeke
  • Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! 
  • Skrywe: Jose Palmer & Reinette Palmer
  1. Tippie Gaan Ysskaats: Boek 10, Vlak 4
  2. Tippie Verjaar: Boek 9, Vlak 4
  3. Tippie Vang Vis: Boek 8, Vlak 4
  4. Tippie Soek Insekte: Boek 7, Vlak 4
  5. Tippie se Sywurms: Boek 6, Vlak 4
  6. Tippie Maak Pizza: Boek 5, Vlak 4
  7. Tippie Gaan Lughawe Toe: Boek 4, Vlak 4
  8. Tippie Gaan Leeupark Toe: Boek 3, Vlak 4
  9. Tippie by die Dieretuin: Boek 2, Vlak 4
  10. Tippie se Nuwe Maat: Boek 1, Vlak 4
  11. Tippie loop in die reen: Boek 1: Vlak 3
  12. Tippie en die perd: Boek 2: Vlak 3
  13. Tippie ry fiets: Boek 3: Vlak 3
  14. Tippie gaan see toe: Boek 4: Vlak 3
  15. Tippie kuier op die plaas: Boek 5: Vlak 3
  16. Tippie ry met die trein: Boek 6: Vlak 3
  17. Tippie plant groente: Boek 7: Vlak 3
  18. Tippie bad vir Woef: Boek 8: Vlak 3
  19. Tippie plant 'n boom: Boek 9: Vlak 3
  20. Tippie kry twee vissies: Boek 10: Vlak 3
read more
We've taken a page out of Roald Dahl's book here

5 golden tickets are up for grabs today.

And, much like Charlie and those other 4 kids, you need to buy something to stand a chance at winning one.

The only real difference: if you find one of our golden tickets, you score R3000.

This instead of a guided tour of a madman's chocolate factory with a 4 in 5 chance of suffering some cruel and unusual candy-related disfigurement.